netwerk24.com
@netwerk24 48 minutes ago

Netwerk24 | Amerikaner se appèl teen uitlewering misluk nadat hy kinders na SA bring
’n Amerikaner se appèlaansoek teen sy uitlewering terug na sy geboorteland nadat hy sy vier kinders sonder hul ma se toestemming na Suid-Afrika gebring het, het in die hooggeregshof van die Noord-Kaap misluk.
read moreOther Headlines
netwerk24.com
@netwerk24 -368 minutes ago

Netwerk24 | Wynberg-hof-skietvoorval: Moord ‘vir bende uitgevoer’
Die twee beskuldigdes wat teregstaan weens die moord in die hofgebou in Wynberg in Kaapstad word onder die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad aangekla omdat hulle lede van die Junky Funky Kidz-bende is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -371 minutes ago

Netwerk24 | ‘Katinka die Kat’ se ouerskap-droom word waar
Die internetster en TV-aanbieder Katinka Oosthuizen (26), oftewel Katinka die Kat, sê haar grootste droom ooit het waar geword – sy verwag ’n baba.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -372 minutes ago

Netwerk24 | ANC verwelkom ondersoek na Mashatile-skietvoorval
Die ANC veroordeel ten sterkste enige pogings om die veiligheid van die land se leierskorps te ondermyn of om die grondwetlike bestel te destabiliseer.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -370 minutes ago

Netwerk24 | Man (75) wat vrou met moersleutel en mes vermoor, hoop kinders kan hom vergewe
’n Pa wat sy vrou vermoor en op die kombuisvloer van hul Muizenberg-huis laat doodbloei het, hoop sy kinders sal hom kan vergewe noudat hy skuld beken het.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -358 minutes ago

Netwerk24 | Amerika dreig om te ‘onttrek’ as Oekraïne, Russe geen ooreenkoms bereik
Visepres. JD Vance van Amerika het Woensdag gewaarsku dat Rusland en Oekraïne ’n ooreenkoms sal moet bereik, anders sal Amerika sy pogings staak om ’n skietstilstand te bemiddel.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -331 minutes ago

Netwerk24 | Heerlike herfsdrankies: 3 Nie-alkoholiese drankies om jou siel te verwarm
Soos die blare goudgeel word en die aande al koeler raak, is daar min dinge so lekker soos om jou hande om ’n warm beker te vou of aan ’n borrelende herfsdrankie te teug.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -329 minutes ago

Netwerk24 | Man spring dood vry toe vloedwater in O-Kaap bakkie meesleur
’n Man van die Mnquma-munisipaliteit in die Oos-Kaap het ’n noue ontkoming gehad toe hy Dinsdag in sy bakkie meegesleur is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -305 minutes ago

Netwerk24 | OBK sê nou ja vir verkoop van Barloworld-aandele
Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) het van plan verander en stem nou in om sy aandele in die nywerheidsgroep Barloworld te verkoop.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -305 minutes ago

Netwerk24 | Bosa briesend oor R408 m. vir taxibedryf terwyl begroting nie klop
Build One South Africa (Bosa) is woedend oor ’n “eenmalige toelae” van R408 miljoen aan die taxibedryf wat in vanjaar se begroting vervat word.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -297 minutes ago

Netwerk24 | Capitec-baas met R105 m. vergoed nadat wins met 30% styg
Gerrie Fourie (61), wat binnekort aftree as uitvoerende hoof van die Capitec-groep, lag al die pad bank toe.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -271 minutes ago

Netwerk24 | KYK + LUISTER | Kunstenaars vertel: Dís hoe ons dit beleef en oorleef
Mia Spies gesels met Frank Opperman, Dean Smith en Marianne Thamm oor hoe hulle die kunste gebruik om sin te maak van die verlede, Suid-Afrika vandag en waarheen ons op pad is.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -281 minutes ago

Netwerk24 | Bekgeveg oor BTW: Mashatile hou vol DA het ‘saamgestem’, DA sê hy jok
Adj.pres. Paul Mashatile hou vol die DA was ná die mislukte begrotingsdag in Februarie deel van ’n kabinetskomitee wat “saamgestem” het oor die plan om BTW met ’n halwe persentasiepunt te verhoog.
read morenetwerk24.com
@netwerk24 -260 minutes ago

Netwerk24 | OVK: Munisipale verkiesing dalk dán gehou; elektroniese stemmery vir eers nog van baan
Die munisipale verkiesing in 2026 kan enige tyd tussen 2 November 2026 en 30 Januarie 2027 gehou word, sê Sy Mamabolo, hoofkiesbeampte van die Verkiesingskommissie (OVK).
read moreRight Column Content